Prisoniers drama by Hawston Thusong Sentrum

Die verhoogstuk "Prisoniers Drama" geskryf deur Christo Davids tesame met Sandra Prinsloo, sal Dinsdag, 13 Junie 2023 om 15:00 by die Hawston Thusong Sentrum opgevoer word.

Dié program vorm deel van die Overstrand-munisipaliteit se sosiale department se jeugprogram.

Kom beleef die verhoogstuk wat wys hoe gemeenskappe daagliks deur bendegeweld uitmekaar geruk word. Die storie word vertel deur die akteurs Carmen Maarman, Zinedine Manus en Ayden Croy.

Toegang is gratis.
Skakel 060 734 4397.

Search

Contact Us


Hermanus 028 313 8000
Kleinmond 028 271 8400
Gansbaai 028 384 8300
Stanford 028 341 8500

enquiries@overstrand.gov.za